Rugby Drill Demonstration

Description

  • 9 Paas van die base af vir 10
  • 10 hardloop hard om sy opponent 10 te trek.
  • 12 en 13 hardloop skouer aan skouer. Sodra 10 aftrap om te paas, skiet 12 en 13 weg van mekaar af.
  • 12 hardloop die kort bal lyn vanaf die 10 om die opponent 12 in te trek. 13 hardloop skerp op die drift.
  • 10 speel dan vir 13 wyd met 11/14, (hang af van watter kant af ons attack), wat die binnebal van 13 se skouer af hardloop om die nommer 13 van opponente te stop. 
  • Die doel van die move is vir ons 13 om net buite hulle 13 te kom wat veroorsaak dat hulle 14 in tackle met ons 15 en fleul aan die buitekant. Dus skep die beweging 'n twee man overlap.

 

Fly 1Backs MovesRugby Drills Coaching