Rugby Drill Demonstration

Description

Kantlyne: Binne kantlyn bly oefeninge - 3 verdedigers in ry wat tregter maak kantlyn toe. Aanvaller hardloop in tregter in, draai om, gee vir eerste support speler, wie na diepste verdediger verste van die kantlyn af hardloop en daar vir volgende support speler gee om te gaan druk.

Autosave 86011063Rugby Drills Coaching

More Drills