Autosave 60559495

Great site and excellent drills. Easy to understand and apply in training....
Tyrone, Rugby Coach

DESCRIPTION

Basies: Kinders het kort konsentraisespan. Doen basiese vaardighede en slegs drie drille op 'n slag.

Aangee: Oefen agtertoe aangee. Hardloop in ry, al hoe vinniger terwyl terug aangee. Ander? Die ander drille waar jy op verdediger afhardloop en dan aangee na volgende speler help ook.

Support en balretensie: Oefen om terug te val as jy verdedig of om 'n maatjie te gaan help wat agter met die bal is of agtertoe hardloop. Probeer hulle leer om nie terug te hardloop. Belangrik om sover moontlik nie voor die bal te wees as jy aanval. Val terug tot agter die bal. Moenie bondel nie

Oefen support - deur channels te hardloop. Support hardloop op skouer of so naby moontlik. As jy ge-rip word, draai om gee terug aan na support wie dan hardloop. Support moet laat weet hy is daar "yes" of naam.

Hou die bal vas, moenie laat val nie. Oefen: Gaan grond toe hou bal terug na jou maatjie om by jou te vat. Oefen as twee maatjies saam daar aankom - 1e een tel op hardloop na volgende verdediger - 2e een support en gaan score. Moenie kompeteer vir die bal.

Ripping: Oefen om te rip - die idee is om die kant van die broek te gryp asof jy hom daar wil tackle. Moenie vir die rip mik nie, mik vir die kant van die broek. Run channels om te oefen al langs die kantlyn langs.

Balverkryging: Oefen om te chase na die aanvallers toe om daar te gaan rip en nie te staan en kyk nie. Val die verdedigers aan en forseer 'n fout.

Oefen om balle wat los val onmiddelik op te tel en te hardloop so gou jy kan.

Oefen systappe en swenke. 1 speler staan en die ander spelers hardloop op hom af, oefen gewone swenk en dan ook systap.

READ MORE
READ LESS
4931519
1009

SIGN UP NOW FOR FREE

  • search our library of 1100+ rugby drills
  • create professional rugby coaching plans
  • or access our tried and tested rugby plans
STAY CONNECTED

in more ways than one

sportplan_netball
MORE DRILLS

JOIN SPORTPLAN FOR FREE

  • search our library of 1100+ rugby drills
  • create your own professional coaching plans
  • or access our tried and tested plans

Sportplan App

Give it a try - it's better in the app

YOUR SESSION IS STARTING SOON... Join the growing community of rugby coaches plus 1100+ drills and pro tools to make coaching easy.
LET'S DO IT