Autosave 65491534

Your tips and session ideas have really brought some interest back...
Eifion, Rugby Coach

DESCRIPTION

Uitkomste:

1e reel: Kinders kan omtrent 3 goed in een sessie leer, nie meer. Konsentrasie span van 5 minute op 'n dril. Doen basics en dan drie drille en oefen in.

Aangee: Oefen agtertoe aangee. Hardloop in ry, al hoe vinniger terwyl terug aangee. Die ander drille waar jy op verdediger afhardloop en dan aangee na volgende speler help ook. Leer om te draai rug te gee en aan te gee aan support. Support moet probeer se hy is daar, soos "Yes" of so iets. Support hardloop op skouer of so na moontlik- moenie wegbeweeg van balspeler af nie.

Balretensie en support: Oefen om terug te val as jy verdedig of om 'n maatjie te gaan help wat agter met die bal is. Belangrik om sover moontlik nie voor die bal te wees as jy aanval. Val terug tot agter die bal.

Oefen support - deur channels te hardloop. Leer verskil tussen toeskouer en speler.

Hou die bal vas, moenie laat val nie. Gaan grond toe hou terug vir jou maatjie om by jou te vat. Oefen as twee maatjies saam daar aankom - 1e een tel op hardloop na volgende verdediger 2e een support en gaan score.

Ripping: Oefen om te rip - die idee is om die kant van die broek te gryp asof jy hom daar wil tackle. Moenie vir die rip mik nie, mik vir die kant van die broek. Run channels om te oefen al langs die kantlyn langs.

Oefen om te chase na die aanvallers toe om daar te gaan rip en nie te staan en kyk nie. Val die verdedigers aan en forseer 'n fout.

Oefen om balle wat los val onmiddelik op te tel en te hardloop so gou jy kan.

Binne kantlyn bly oefeninge - 3 verdedigers in ry wat tregter maak kantlyn toe. Aanvaller hardloop in tregter in, draai om, gee vir eerste support speler, wie na diepste verdediger verste van die kantlyn af hardloop en daar vir volgende support speler gee om te gaan druk.

Oefen systappe en swenke. 1 speler staan en die ander spelers hardloop op hom af, oefen gewone swenk en dan ook systap.

READ MORE
READ LESS
4931516
1009

SIGN UP NOW FOR FREE

  • search our library of 1100+ rugby drills
  • create professional rugby coaching plans
  • or access our tried and tested rugby plans
STAY CONNECTED

in more ways than one

sportplan_netball
MORE DRILLS

JOIN SPORTPLAN FOR FREE

  • search our library of 1100+ rugby drills
  • create your own professional coaching plans
  • or access our tried and tested plans

Sportplan App

Give it a try - it's better in the app

YOUR SESSION IS STARTING SOON... Join the growing community of rugby coaches plus 1100+ drills and pro tools to make coaching easy.
LET'S DO IT