Hierdie kan op enige plek van die veld gedoen word. As die attacker deur gaan kan daar 'n shot op die keeper gesit word. Links sal die defender die attacker na die linker kantlyn force en nie na die middel nie.
Rooi moet deur die blok gaan met goeie skill en beheer.
Blou moet geduld gebruik en rooi na haar sterk kant force om 'n maklike tackle te kan maak.
Blou moet haar lyf met 45 grade teenoor rooi hou.
Blou se voete moet beskerm wees en altyd reg wees om die bal te jab. Gewig op die tone!
Wanneer rooi 'n fout maak, moet daar vinnig gereageer word en die bal moet suiwer afgeneem word.
Create a resolution to develop your coaching confidence by seizing the opportunity to discover new drills, turn ideas into action and seek advice from the coaching community.
World Rugby has reportedly conceded Aaron Smith's disallowed try in the World Cup final should have stood.
"It is not only useful for staff who are experienced but a valuable tool for those subject staff who have to take teams."