Ek wil graag op drie aspekte vir Saterdag wat kom fokus:
a) Verdediging langs die kantlyn af;
b) Om nie te bondel op verdediging nie en almal moet nie saam dieselfde baldraer jaag nie;
c) Die enigste aanvalspunt: Moenie agtertoe hardloop en allerhande toertjies doen om daar gevang te word met al jou maatjies voor jou nie.
Ons kon gisteraand nie vreeslik werk aan Punt (b) en (c) nie, omrede ons nie 'n vol span teen ons kon laat oefen nie.
Dit is waar die ouers inkom. Ek wil nie Saterdag vir die eerste keer die oplossing by die kinders laat posvat oor hoekom jy in jou kanaal moet bly verdedig nie (nie dat hulle so iets sal verstaan nie). Gert het al probeer verduidelik dat elke man sy direkte opponent moet oppas en nie na 'n ander baldraer moet verdedig nie, maar dit is moeilik om die besige spulletjie te kry om weg te bly van die bal af en so nie te bondel nie.
Ek gaan per diagram verduidelik wat ons wil regkry en sal dit waardeur as julle dit reeds mooi by die huis kan verduidelik en so bietjie kan wys voor Saterdag (ek het sommer skaak mannetjies gevat op 'n bord en vir Marcus probeer wys - lyk of hy verstaan, maar soms se hulle mos net ja om jou te kry om hulle uit te los....).
in more ways than one
in more ways than one
Your players can pass beautifully in a warm-up grid. Then a defender closes, their lungs are burning, and the ball goes to ground. Here is how to build catch-pass skills that hold up when it matters.
A box kick or up-and-under is only as good as the chase behind it. Here is how to organise your chase line, compete in the air safely, and make sure your own catchers are ready for what comes next.
World Rugby's lower tackle height is no longer a trial. It is law in community rugby from this season, and unions choose waist or base of the sternum. Here is how to retrain your defence.